Home » Die Brug: N Roman by Karen Kingsbury
Die Brug: N Roman Karen Kingsbury

Die Brug: N Roman

Karen Kingsbury

Published
ISBN : 9781415323038
ebook
256 pages
Enter the sum

 About the Book 

Waarom gebeur wonderwerke en tweede kanse altyd gedurende Kerstyd? Die Brug, n splinternuwe roman deur die New York Times topverkoperskrywer Karen Kingsbury, vertel die hartroerende verhaal van twee paartjies wat liefde en betekenis in n boekwinkelMoreWaarom gebeur wonderwerke en tweede kanse altyd gedurende Kerstyd? Die Brug, n splinternuwe roman deur die New York Times topverkoperskrywer Karen Kingsbury, vertel die hartroerende verhaal van twee paartjies wat liefde en betekenis in n boekwinkel gevind het en wat geraak is deur die soort wonderwork wat slegs tydens Kerstyd plaasvind - die wonderwerk van n tweede kans.